SA Vlaamperdtelersgenootskap Streekskampioenskappe 2024

Georgina Schoeman | 076 552 4082 | georginaschoeman@gmail.com

Inskrywingsfooi | R50 per klas

Laat inskrywings | R60 per klas

Kampering |R100 per naweek

Ledegeld | R120 (per inskrywingsvorm)

Bank besonderhede |CLHT | Standard Bank (Clanwilliam) | 082 170 797 | 050 106

Indien U per EFT in die bogenoemde rekening inbetaal, is dit belangrik dat u volle naam as verwysing reflekteer.

Ons wil graag alle perderasse en eienaars akkomodeer, daarom gaan ons van standpunt uit om perde in die SA Riding Horse klasse by hierdie klasse te hou en gevolglik die ander rasse by hulle eie klasse.

Elke ras word onder sy eie reƫls beoordeel, wat kleredrag insluit.

Alle kinders onder 8 jaar moet met ‘n harde hoed skou.