'n fees van 'n expo, die expo met die gees!

AKKOMMODASIE

Adverteer hier

 


Verblyf

Aan verblyf is hier in Clanwilliam nie ‘n tekort nie. Van luukse verblyf tot kampeerplekke is beskikbaar.

U is ook welkom om op die skouterrein te kampeer. – Kontak Louwna Bruwer

Clanwilliam bied aan die toeris of vakansieganger ‘n paradys van geleenthede! Vele asemrowende natuurplekke met eindelose stiltes om te besoek. Pragtige klippe en ongerepte natuur in ons berge. Dan bring die Bulshoekdam en die Clanwilliamdam ook heerlike damvakansie mee.

Clanwilliam Toerisme Buro: