Hannon, die glam guru met ‘n onmiskenbare charisma, bring sy sprankelende energie en vermaaklike vertoning na die verhoog!
Saam deel hy die verhoog met Lizz Meiring, een van Suid Afrika se mees bekwame en talentvolle aktrises.
Maak gereed vir ‘n oggend vol styl & humor wat jou sal laat skaterlag en goed voel – hierdie is iets wat jy nie wil misloop nie!
KRY JOU KAARTJIES BY https://www.kaarkies.co.za . Tafels van 6 is beskikbaar asook enkel kaartjies.