<<< In samewerking met die Clanwilliam-VLV, is die Huisvlyt terug en ons verwag GROOT KOMPETISIE!
Kompetisie bestaan uit ‘n OOP KATEGORIE waar enigeen van die publiek mag inskryf asook ‘n GESLOTE KATEGORIE waarin alle lede van die VLV Weskussirkel moet inskryf.