JEUGSKOU

JEUGSKOU

Een van die GROOTSTE afdelings by die jaarlikse Expo is Jeugskou. Die kinders kan solank hul “bootse” afstof en die kleinvee regkry. HIER KOM GROOT KOMPETISIE!

Donderdag, 6 Mei 2021

Program: STREEKSJEUGSKOU 2021


SAMEROEPER:

Henno Visser – 083 659 6830