'n fees van 'n expo, die expo met die gees!

UITSTALLERS

 


Stalletjies maak ‘n groot deel van ons EXPO en ons is altyd op soek na iets nuuts, maar die ou bekendes is altyd weer welkom.

Bespreek vroegtydig jou stallejtie om teleurstelling te voorkom. Aansoeke moet teen 8 Maart 2019 ingedien wees.

Voltooi ‘n uitstallers aansoek en stuur dit aan.

Uitstallers aansoek vorm


Kontak: Charlene Koegelenberg – uitstallers@clanwilliamexpo.co.za | 082 944 7009