Inskrywingsfooi: R50 per klas
Ledegeld: R100
Bank besonderhede:
Naam: CLHT
Bank: Standard Bank (Clanwilliam)
Rekening Nommer: 082 170 797
Tak Kode: 050 106
Indien U die geld vooraf inbetaal in die bogenoemde rekening, is dit belangrik dat u volle naam as verwysing toon.
Ons wil graag alle perderasse en eienaars akkomodeer, Daarom gaan ons van standpunt uit om perde in die SA Riding Horse klasse by hierdie klasse te hou en gevolglik die ander rasse by hulle eie klasse.
Elke ras word onder sy eie reëls beoordeel wat kleredrag insluit
Alle kinders onder 8 jaar moet met `n harde hoed skou.