Die sanger en liedjieskrywer Appel bring sy unieke klank en sielvolle lirieke na die verhoog om jou hart te raak en jou voete te laat beweeg! Moenie hierdie ongelooflike vertoning misloop nie – ‘n aand vol treffers en musiek wat jou sal laat saamsing en dans.
Koop jou skoudans kaartjies by https://www.kaarkies.co.za