Laai jou Inskryfvorm vir Perde hier af, asook die Perdeprogram en Klasse.
Hierdie geld vir alle perde inskrywings.
SA Vlaamperdtelersgenootskap Streekskampioenskappe 2026
Georgina Schoeman | 076 552 4082 | georginaschoeman@gmail.com
Inskrywingsfooi | R50 per klas
Laat inskrywings | R80 per klas (na 31 Maart 2026)
Bank besonderhede | CLHT | Standard Bank (Clanwilliam) | 082 170 797 | 050 106
Indien U per EFT in die bogenoemde rekening inbetaal, is dit belangrik dat u volle naam as verwysing reflekteer.
Ons wil graag alle perderasse en eienaars akkomodeer, daarom gaan ons van standpunt uit om perde in die SA Riding Horse klasse by hierdie klasse te hou en gevolglik die ander rasse by hulle eie klasse.
Elke ras word onder sy eie reëls beoordeel, wat kleredrag insluit.
Alle kinders onder 8 jaar moet met ‘n harde hoed skou.Â
Kontak ons gerus op enige van die volgende maniere vir meer inligting. Voltooi die vorm om ons direk te email.