POTJIEKOS KOMPETISIE 2026

Daar is altyd een of ander persoon wat dink hy/sy is die ‘Masterchef’ as dit kom by pot maak. 

Hier is jou kans om dit te kom bewys.

16 April 2026
18:00 Stipltelik
R400 per span van 4

Voltooi die vorm om jou span sommer nou in te skryf.

Potjiekos Kompetisie Inskrywingsvorm