Om ‘n BORG van die Clanwilliam Expo te wees, is van ons mees belangrikste aspekte van skou-hou, want sonder ons Borge is die voortbestaan van Clanwilliam Expo nie moontlik nie! En al kan jy nie groot borg nie, is ons dankbaar vir elke donasie wat ook aan ons geskenk word.
Wees asseblief ‘n trotse borg van die NUWE Clanwilliam Expo 2026 en koppel jou besigheid se naam aan ‘n Expo wat vooruitgang en vernuwing nastreef vir 2026! Â
Kontak ons indien jy belangstel om ‘n borg te wees.